Lag net saam jy vang mos die joke Ek'ke lag laaste want ek is die goat Jy's laat buite en is baie koud Gryp sy my bene en sy's baie stout Gebruik my as jou kombers jy kry nou benoud Nee jinne Jy's soos 'n sale by Shop Rite, Checkers Jy doen'it lekker soos die naggies se lekkers In enige plekke My broertjie, my bra Ha market is ha My Winkel se bra Maak gou n saak, ai jinne djys laag Hoe gat ek maak Hoe gemaak ek is lus vi n braai Wat wil djy braai Ekke dink djy moet moes raai Djy bly soes n kraai Die soorte kaas lat ekke fry Daai's my guy They ask me why What wil djy draai Temple Boys, Temple Boys Lag nеt saam jy vang mos die joke Ek'ke lag laastе want ek is die goat Jy's laat buite en is baie koud Jy's soos 'n sale by Shop Rite, Checkers Jy doen'it lekker soos die naggies se lekkers In enige plekke My broertjie, my bra Ha market is ha My Winkel se bra Maak gou n saak, ai jinne djys laag Hoe gat ek maak