Saggies op haar lippe My hande op haar heupe Sy move dan nou so leka My bae can do it better Sy kry smak om lus sy's bewus sy gan my mis Is die Temple (Hoya) Mr Werkhom (Ai) Areveerend (Online baba) En Mr Gham (Hos ja) Waar was djy gister met Mr Stifler (Yesja) Areveerig Jy kan probeer neh (Hoya) Ai jinne djy Kry jou learners voor djy vermy wil ry Hello jy, djy weet ons het lyn Temple Boys Al op jou lippe, al op jou heupe Voel vir ons, voel vir ons Ons is goats Ai jinne djy Pause die kak Ek gee op en sy gee af Ek se buk laat ek jou straf En my loop was in haar mag En ek doen it innie dag Is n Bonnie beroer se lag En sy bel my phone is af, wala Hier Hier kommie Temple Boys, temple boys Hier, Hier kommie rejx Saggies op haar lippe My hande op haar heupe Sy move dan nou so leka Maar they can do better Sy kry lus, smaak hom blus, sy's bewus sy gan my mis Ek sê jy, young king, dala maka opie beat Temple boys, moer it uit Dala lekke opie bass Eh jeure djy Kry jou learners voor djy vermy wil ry Hello jy, djy weet ons het lyn Temple Boys Al op jou lippe, al op jou heupe