Ai, hies os alwee met n kopseer Hi nee moet nie dit verklaar nie Hulle vra nou waarom en hoekom Is omdat ons is die toekoms Die beste in die Kaap Oral wat ek trap maak ek naam Alles wat ek drop is 'n bom Hulle dink Temple Boys is dom Is NV Drums on the gqom Speel die song Is die vodka, next thing ek is op haar Ek voel dronk iemand asseblief bel die dokter Ons is goats, honde, goons en dai rotte Don't you worry ons gaan jou uitsort, neh Stifler on the left, Areveerend on the right Gham in die middel julle kinners isie site Areveerend, ek is wel bekend Tottie diere ken my stem I tell the Bai, I'm not your friend Jou lat wil saam ons kom meng maak vol ons tenk Laat ons jiet en vergeet latte het ons bied Borrels op borrels, djy sal vergiet En sy gie it my vergiet Vat jou kindjie stryd hok Kap die deur vannie hok toe Al wat Areveerend vir haar sê Jirrie sy vat dit kop toe Ek klok die hok en blok die pot Ekke drink 'n shot cause I am the dog But ek willie praat nie but jy hoor my stem Gaan se jou maatjie sy soek my tent Ai jirre chommie, ons het'ie dom gekom nie Ons is original en jy is maar 'n Tommy Are you my chommie Beurt is beurt Mybru jy ruk dan nou hand uit Ai, amper soos ek back is Jy doen dit dan nou lekker Jy, NV doen dit net lekker, net lekker Werkhom dit is ekke en Temple Jy kan ook maar bet ne NV Funk, Temple Boys King of the drums, ai hai hai hai NV Funk King of the drums, ai hai hai hai NV Funk Temple Boys, hiekomie rejx Hulle vra nou waarom en hoekom Is omdat ons is die toekoms Die beste in die Kaap Oral wat ek trap maak ek naam Alles wat ek drop is 'n bom Hulle dink Temple Boys is dom Is NV Drums on the gqom Speel die song Is die vodka, next thing ek is op haar Ek voel dronk iemand asseblief bel die dokter Ons is goats, honde, goons en dai rotte Don't you worry Bronny ons gaan jou uitsort, neh