Kyk hou lykie man Wat gebrykie man Yasis man, yasis man Voel'it man, heeltyd so Jy wietan is so Ai jinne jy Aanvaar en bedaar Jou verhouding is in gevaar Jou verhouding maak my nou naar Jou verhouding is amper klaar Jy is ou van my moet latjie deel Ekke maak haar dik, ek is mielie meel Sy's te doen met ons, ek is geskors Hulle wiet eks dors, ek suip teveel Don't forget me, jou kind is my bestie (Hoor hom) Tog te sexy, jou kind wil gecatch wies Djy, ek bly daai hond en jy is 'n catfish Djys n catfish, Die laaitie is 'n catfish Issan ons op jou bors Jou kindjiе is dors Djy moet kors jou gemors Die werkhoms is los Jy moеt die goed los Die werkhoms is los Temple Boys, Temple Boys Temple Boys, Temple Boys Hie hiekomie hiekomie rejx Keff en nippie, keff en nippe net op daiso Oh isit dj Keff, nawelopoeganzo Ongko bestie Brother don't test Talabasmekeze, Kokoses'tetelé Kokosopomele, bestiesopomele Gahsongae (ooh) Don't forget me, jou kind is my bestie (Hoor hom) Tog te sexy, jou kind wil gecatch wies Djy, ek bly daai hond en djy is 'n catfish Djys n catfish, Die laaitie is 'n catfish Aanvaar en bedaar Jou verhouding is in gevaar Jou verhouding maak my nou naar Jou verhouding is amper klaar Jy is bru van my moet latjie deel Ekke maak haar dik, ek is mielie meel Sy's te doen met ons, ek is geskors Hulle wiet eks dors, ek suip teveel