Kishore Kumar Hits

Dewald Dippenaar - Kom Ons Vier die Lewe lyrics

Artist: Dewald Dippenaar

album: Een Uit 'n Miljoen


Oh oh oh oh oh
Oh oh oh oh oh
Oh oh oh oh oh
Kom ons vier die lewe
Oh oh oh oh oh
Oh oh oh oh oh
Oh oh oh oh oh
Kom ons vier die lewe
Daar's niks wat geld kan koop wat nie vergaan nie, maar wat ek in jou het gee my die hoop
Daar's dinge wat ñ mens soms nie verstaan nie, maar ek sal graag die pad met jou wil loop
Jy is die een wat elke dag inkleur
En sonder moeite maak jy my dag!
Kom ons vat n kans
Kom ons vier die lewe
Ek wil saam met jou die toets van tyd deurstaan
Met ons eerste dans anmekaar belowe dat ek die res van my lewe saam met jou sal bly

Поcмотреть все песни артиста

Other albums by the artist

Similar artists