30 dae en 30 nagte Wat sy weer alleen in haar bed moes le. Nadat jy haar gelos het En sy weet dat sy jou nie weer wil terughe Want hoe kon jy jou hande op haar neerle Nadat sy jou gered het Van 'n man wat hy nie meer wou wees nie, Sonder haar sal hy niks meer kan wees nie Al wat sy vra Vat oor by my Jesus Vat ons oor net vir nou U is al op wie ek kan vertrou Dra my op Jou hande Laat my swerf op jou vlerke Soms raak als net te veel vir my Vat oor by my Jesus N man wat weer vanaand by die huis kom En nog 'n keer vir sy vrou vertel net hoekom Hy nie eers 'n brood kon koop nie En toe hy sien hoe smile sy 6 maande seuntjie Val hy op sy knee en verloor sy laaste bietjie Hoop wat hy kon oorhê Maar sy hou hom vas Vee af sy trane Sy belowe sy sal by hom staan Al wat hy vra Vat oor by my Jesus Vat ons oor net vir nou U is al op wie ek kan vertrou Dra my op Jou hande Laat my swerf op jou vlerke Soms dit als te veel vir my Vat oor by my Jesus Ek weet dit help nie net as ek met U praat as ek U nodig het Maar vanaand val ek op my knee Vat oor by my Jesus Vat ons oor net vir nou U is al op wie ek kan vertrou Dra my op Jou hande Laat my swerf op jou vlerke Soms raak dit als te veel vir my Vat oor by my Jesus Vat oor by my Jesus