As dit voel asof die donker om my draai En die lewe my heen en weer wil waai As dit lyk asof alle hoop verdwyn Sal ek sing Al gaan ek deur die diepte van 'n dal Sal die Gees van my Vader deur my straal Hier is waar U vrede in my heers In my heers Ek sal sing en my hande hoog opslaan Ek sal skree van oorwinning in U naam Elkeen sal weet U is die Heer Ja U is die Heer Ek kan sien hoe groot U liefde is vir my Ek kan asem haal in U teenwoordigheid Hier is waar U vrede in my heers In my heers Ek sal sing en my hande hoog opslaan Ek sal skree van oorwinning in U naam Elkeen sal weet U is die Heer Ja U is die Heer Ek sal sing en my hande hoog opslaan Ek sal skree van oorwinning in U naam Elkeen sal weet Ek sal sing en my hande hoog opslaan Ek sal skree van oorwinning in U naam Elkeen sal weet U is die Heer Ja U is die Heer Ek kan sien hoe groot U liefde is vir my Ek kan asem haal in U teenwoordigheid