As ek tree vir tree deur die lewe gee Is daar een ding wat ek weet U's die Een in my wat lief kan kry Met lewe om te gee 'N Hoop so mooi Van 'n God in my U is die vaste rots wat ewig sal bly staan Oh-ooh-ooh-ooh Oh-ooh-oh U is die bron van als wat goed is waar ek gaan Oh-ooh-ooh-ooh Oh-ooh-oh In U genadewoord kom vind ek rus Vlekkeloos in U is wat ek is Elke druppel reën en goue oes Weet ek kom van U As die wind en weer my seil verwoes Kyk ek steeds na U Want daar is 'n hoop so mooi Van 'n God in my U is die vaste rots wat ewig sal bly staan Oh-ooh-ooh-ooh Oh-ooh-oh U is die bron van als wat goed is waar ek gaan Oh-ooh-ooh-ooh Oh-ooh-oh In U genadewoord kom vind ek rus Vlekkeloos in U is wat ek is En as die skuld my druk en die vlees my roep As die leuens my gryp en die dood my soek Is my hoop U woord wat ewig sal bly staan Want U's die God wat my so lief kon hê Dat die bloed en kruis dit vir my sê U woord oor my sal in my hart bly staan U is die vaste rots wat ewig sal bly staan Oh-ooh-ooh-ooh Oh-ooh-oh U is die bron van als wat goed is waar ek gaan Oh-ooh-ooh-ooh Oh-ooh-oh In U genadewoord kom vind ek rus Vlekkeloos in U is wat ek is