U het geroep en ek sal luister U het die laaste sê oor my U hou my lewe in U hande In U is waar my vrede lê, Ooh-ooh My hart wil nou sing Aan U hulde bring U is in my, U is vir my En U liefde sal my lei Daar is golwe, daar is pyle Maar dis kalm binne my U is God, ja U is Ek is gered deur U genade Daar is geen ander naam bo U Ek is die blydskap van my Vader U hou my vreugde in U hand Ooh-ooh My hart wil nou sing Aan U hulde bring U is in my, U is vir my En U liefde sal my lei Daar is golwe, daar is pyle Maar dis kalm binne my U is God, ja U is Ooh-ooh-ooh-ooh My hart wil nou sing U is in my, U is vir my En U liefde sal my lei Daar is golwe, daar is pyle Maar dis kalm binne my U is in my, U is vir my En U liefde sal my lei Daar is golwe, ooh daar is pyle Maar dis kalm binne my En U liefde sal my lei Ja, U liefde sal my lei