Sy's 'n protea wat op die vlaktes groei Daar waar die son selfs die sonbesies skroei Haar o so bruin soos die grond na die ren Daai somersaande was soms alleen Se donderstorm is die liefde verby En 'n donga vol stof is al wat oorbly Maar elke somer word die donga weer vol Net om die wande verder uit te hol Chorus Ek speel 'n tune op my blikkitaar Ek weet dis vals, maar die song is vir haar Sy is my girl van die bo-karoo In die maanlig sal sy alles glo Verse Ons praat oor die toekoms en volgende jaar En ons droom maar die waarheid is daar Ek troos myself en s ek's nou hier Maar my siel is klaar in die Oranjerivier Chorus Ek speel 'n tune op my blikkitaar Ek weet dis vals maar die song is vir haar Sy is my girl van die bo-karoo In die maanlig sal sy alles glo Bridge Sy praat 'n taal wat net die maan kan verstaan Dit kom oor ons ver verlate vlaktes aan Maar in die boland klink dit vreemd en leeg Met elke woord begin sy verder weg beweeg Chorus Verse Ek speel die blues op my acoustic kitaar Ek weet dis vals dis song is vir haar Sy was my girl van die bo-karoo In die maanlig en die nagwind sou sy enigiets glo Chorus x 2 Ek speel 'n tune op my blikkitaar Ek weet dis vals maar die song is vir haar Sy is my girl van die bo-karoo In die maanlig sal sy alles glo Ek speel 'n tune op my blikkitaar Ek weet dis vals maar die song is vir haar Sy is my girl van die bo-karoo In die maanlig sou sy alles glo... Sou sy enigiets glo En het sy alles geglo