Haar rokkie het haar boudjies net-net toegemaak
Op die hawe het sy heeldag lyne natgemaak
En laataand in die pub het die manne oor haar vis gepraat
Sy was klein, sy was fyn, en man was sy 'getrain'
Sy kon woeker met 'n stok en 'n stywe, stywe lyn
En die manne het van wyd en syd vir haar vis gekom
Ooohhh, ja-ja, hoemela,
Sy verkoop haar snoekie op die hoekie - noekie, noekie
Ja-ja, hoemela, manne staan in rye vir haar snoekie - noekie, noekie
Ja-ja, hoemela, sy verkoop haar snoekie op die hoekie - noekie, noekie
Ja-ja, hoemela, manne staan in rye vir haar snoekie - noekie, noekie
Haar sussie het die manne ok lekker lus gemaak
Haar voorskoot het haar kanne ne-net toegemaak
In die bakery het die manne oor haar koek gepraat
Sy was groot, sy was rof, en amper onbeskof
Sy kon klits, sy kon skommel, tot die room ontplof
En die manne het van wyd en syd vir haar koek gekom
Ooohhh, ja-ja, hoemela,
Sy verkoop haar koekie op die hoekie - noekie, noekie
Ja-ja, hoemela, manne staan in rye vir haar koekie - noekie, noekie
Ja-ja, hoemela, sy verkoop haar koekie op die hoekie - noekie, noekie
Ja-ja, hoemela, manne staan in rye vir haar koekie - noekie, noekie
(Soek jy stukkie, soek jy proetjie, sê my waarvoor is jy lus)
(Ek is lus vir jou koekie, en jou lekker stukkie vis)
(Soek jy snoekie, soek jy koekie, sê my waarvoor is jy lus)
(Ek is lus vir jou koekie en jou lekker stuk vis)
Ja-ja, hoemela, snoekie en 'n koekie op die hoekie - noekie, noekie
Поcмотреть все песни артиста