Kishore Kumar Hits

Stokstyf Dansorkes - Stoot my Frikkie lyrics

Artist: Stokstyf Dansorkes

album: #Pantiesmoetval


Susanna Johanna Magrieta Joubert, was deur al die manne bemin
Sy was die dorp se Boerworsfees - skoonheidskoninging
Maar Susanna Joubert het net oë
Gehad vir die haker van die eerste span
Daai man kon stoot,
Daai man kon skrum, maar hy't nooit haar skimp gevang
En een aand op die swaai, net na die matriekafskeid
Het sy so hard geskimp, maar Frikkie het nie gebyt
"Stoot my Frikkie, stoot my hard"
"Sit alles in, stoot-stoot dat die vonke spat"
"Stoot my Frikkie, stoot my nou"
"In die park op die swaai, kom stoot my Frikkie"
"Freakin' stoot my nou"
"In die park op die swaai, kom stoot my Frikkie"
"Freakin' stoot my nou" ...
Frederik Petrus Johannes Viljoen, was 'n man gemaak van staal
Hy was gebou soos Rambo, net-net matriek gehaal
Girls het van heine en van verre gekom, sodat hy hulle karre kan diens
Maar hy't nooit aan hulle gevat nie: "nee, my hanne is te vol ghries"
En een aand voor die kerk, het Susanna weer 'n kans gevat
Sy't gemaak of haar Volksie vrek, en sy't vir Frikkie nader getrek ...
"Stoot my Frikkie, stoot my hard"
"Sit alles in, stoot-stoot dat die vonke spat"
"Stoot my Frikkie, stoot my nou"
"In die park op die swaai,
In die kar voor die kerk, kom stoot my Frikkie"
"Freakin' stoot my nou"
"In die park op die swaai,
In die kar voor die kerk, kom stoot my Frikkie"
"Freakin' stoot my nou" ...
En die storie is nog nie verby nie, sy't vir Frikkie nog nie gekry nie
Maar sy gaan nooit ophou probeer nie,
Want aan Susanna is daar geen keer nie ...
Op die kruiwa - "stoot my Frikkie"
Skateboard - "stoot my Frikkie"
Lay-low bootjie - "freakin' stoot my nou" ...
Op 'n fiets - "stoot my Frikkie"
Karavaan - "stoot my Frikkie"
Op 'n trein, op 'n plane - "kom Frikkie, freakin' stoot my nou!"
"Stoot my Frikkie, stoot my hard"
"Sit alles in, stoot-stoot dat die vonke spat"
"Stoot my Frikkie, stoot my nou"
"In die park op die swaai, in die kar voor die kerk, op die kruiwa,
Skateboard, lay-low bootjie, fiets, karavaan,
Op 'n trein, op 'n plane, kom stoot my Frikkie-ee-ee-ee-ee-ee"
"Freakin' stoot my nou!"

Поcмотреть все песни артиста

Other albums by the artist

Similar artists