Ek het 'n girl in Paternoster
Wat altyd lus is om te vry
Haar pa was die skoolhoof by die Hoërskool
Maar haar ma wou net haar man vir haar kry
Nou elke keer as ek loop opsit
Dan sien ek daai 'sparkle' in haar oë
Dan gooi sy haar hare oor haar skouer
Dan hak-, hak-, hakkel sy vir my
Jy kan my druk, jy kan my vry,
Totdat ek lekker, lekker, lekker, lekker kry
Totdat die honne, honne, honne, honne huil, totdat ek kraai
Jy kan my kry,
As jy my druk totdat ek lekker, lekker, lekker, lekker kry

Ou Wagter snork skielik hier langs my
Ek skrik en byt amper haar lip
Vat ek my goed en hardloop vir die deur
In die donker sal niemand my kan keer
Sy sê, moe-, moenie stres nie, moe-, moenie worry
Sy druk my stywer teen haar vas
Sy fluister, dis n-, nou, of nooi-, nooit nie
Toe hak-, hak-, hakkel sy vir my
Jy kan my druk, jy kan my vry,
Totdat ek lekker, lekker, lekker, lekker kry
Totdat die honne, honne, honne, honne huil, totdat ek kraai
Jy kan my kry,
As jy my druk totdat ek lekker, lekker, lekker, lekker kry
Totdat die honne, honne, honne, honne huil, totdat ek kraai ...
Jy kan my druk, jy kan my vry,
Totdat ek lekker, lekker, lekker, lekker kry
Totdat die honne, honne, honne, honne huil, totdat ek kraai
Jy kan my kry,
As jy my druk totdat ek lekker, lekker, lekker, lekker kry
Totdat die honne, honne, honne, honne huil, totdat ek kraai
Jy kan my druk, jy kan my vry,
Totdat ek lekker, lekker, lekker, lekker kry
Totdat die honne, honne, honne, honne huil, totdat ek kraai
Jy kan my kry,
As jy my druk totdat ek lekker, lekker, lekker, lekker kry
Totdat die honne, honne, honne, honne huil, totdat ek kraai
Поcмотреть все песни артиста