Ek het 'n gaatjie in my onderbroek Toe wys hulle dit op 'n blou-video Nou sê ek jou, dis nie my gaatjie daai Wat soek jy daar, in my kas? Pasop vir daai geraamtes in jou kas Al is jy niks of niemand nie Pasop vir daai geraamtes in jou kas Al is jy niks of niemand nie Moenie krap in ander kaste nie Jou geraamtes gaan jou vang, ou pêl Wat gaan jy sê oor jou kak, jou skurk? Dan huil jy by mammatjie By mammatjie ... By mammatjie By mammatjie By mammatjie Pasop vir daai geraamtes in jou kas Al is jy niks of niemand nie Pasop vir daai geraamtes in jou kas Al is jy niks of niemand nie Ek het 'n baby by 'n ander goose Wat maak dit saak, fokol met jou te doen Wie krap in my kas, en die mense lees die kak Wat soek jy in my kas? Pasop vir daai geraamtes in jou kas Al is jy niks of niemand nie Pasop vir daai geraamtes in jou kas Al is jy niks of niemand nie Moenie krap in ander kaste nie Jou geraamtes gaan jou vang, ou pêl Wat gaan jy sê oor jou kak, jou skurk? Dan huil jy by mammatjie Moenie krap in ander kaste nie Jou geraamtes gaan jou vang, ou pêl Wat gaan jy sê oor jou kak, jou skurk? Dan huil jy by mammatjie By mammatjie ... By mammatjie By mammatjie By mammatjie