O dis geel en groen en wit amara Medisyne vir susara Meng die goed ja gee vir haar sys siek Die dokter skud sy kop en wonder Is die siekte bo of onder Het sy griep of het sy rumatiek Maar die moeilikheid is liefde Sy ly gebrek aan soene Die dinge wat my hinner Sy dra geen broek of skoene Wat soek jou poepol in my vensterbank Wat soek jou poepol in my vensterbank Wat soek jou poepol in my vensterbank Jy kan maak met jou poepol wat jy wil Boude sonner puisies is nie boude nie Boesems sonner plastic is nie boesems nie Knaters wat nie hang nie is nie knaters nie En jy kan maak met jou poepol wat jy wil O dis geel en groen en wit amara Medisyne vir susara Meng die goed gee vir haar sys siek Die dokter skud sy kop en wonder Is die siekte bo of onner Het sy griep of het sy rumatiek Maar die moeilikheid is liefde Sy ly gebrek aan soene Die dinge wat my hinner Sy dra geen broek of skoene Wat soek jou poepol in my vensterbank Wat soek jou poepol in my vensterbank Wat soek jou poepol in my vensterbank En jy kan maak met jou poepol wat jy wil Boude sonner puisies is nie boude nie Boesems sonner plastic is nie boesems nie Knaters wat nie hang nie is nie knaters nie En jy kan maak met jou poepol wat jy wil