Kishore Kumar Hits

Die Gaskunstenaars - Die maan skyn so helder lyrics

Artist: Die Gaskunstenaars

album: Lekker Stoutgat Treffers (The Greatest Hits)


Die maan skyn so helder op my poepol
'N Hele geel kol, ek skyt my broek vol
Die maan skyn so helder op my poepol
'N Hele geel kol, ek skyt my broek vol
Een aand toe stap ek deur die grafplaas
Woes geblaas, soos lanklaas
Ek sien toe 'n spook met 'n boggel
Ek like hom fokol, en ek wil hom koggel
Hy sê toe vir my, "dê wat my boggel, j
Y wil my koggel, en ek like dit fokol"
Die maan skyn so helder op my poepol
'N Hele geel kol, ek skyt my broek vol
Die maan skyn so helder op my poepol
'N Hele geel kol, ek skyt my broek vol
Die aand toe stap ek deur die grafplaas
Babelas, en nog half geblaas
Ek roep toe die spokie oom Stoffel
"Kom kry jou boggel, en vreet jou koffel"
Hy sê toe vir my, "fok daai koffel,
Gee net my boggel, anners het ek fokol"
Die maan skyn so helder op my poepol
'N Hele geel kol, ek skyt my broek vol
Die maan skyn so helder op my poepol
'N Hele geel kol, ek skyt my broek vol
Die maan skyn so helder op my poepol
'N Hele geel kol, ek skyt my broek vol
Die maan skyn so helder op my poepol
'N Hele geel kol, ek skyt my broek vol

Поcмотреть все песни артиста

Other albums by the artist

Similar artists