Willemien, Willemien jou lelike ding
Dis oor al jou geskinner, dat ek weg is by die huis
Willemien, Willemien jou aaklige ding
Dis oor al jou geskinner, dat ek kak het by die huis
Jy praat elke dag soveel dingetjies
En jy skinner fokken baie, in die binne kringetjies
Jou pelle is kwaad, oor al die stront wat jy praat
Wag maar ou maat, hulle gaan jou nog slaat
Omie van Tonder, hy gaan jou nog donner
Sy vrou het geloop, want jy het stront verkoop
Van toeka se dae af, het jy haar gepla
Nou is sy weg, dis mos nie reg
Willemien, Willemien jou lelike ding
Dis oor al jou geskinner, dat ek weg is by die huis
Willemien, Willemien jou aaklige ding
Dis oor al jou geskinner, dat ek kak het by die huis
Jy praat elke dag soveel dingetjies
En jy skinner fokken baie, in die binne kringetjies
Jou pelle is kwaad, oor al die stront wat jy praat
Wag maar ou maat, hulle gaan jou nog slaat
Tannie van Tonder, sy gaan jou nog donner
Haar man het gewaai, want jy het kak gesaai
Van toeka se dae af, het jy hom gepaai
Nou is hy moer toe, en jy voel glad nie sleg ...
Jy praat elke dag soveel dingetjies
En jy skinner fokken baie, in die binne kringetjies
Jou pelle is kwaad, oor al die stront wat jy praat
Wag maar ou maat, hulle gaan jou nog slaat
Omie van Tonder, hy gaan jou nog donner
Sy vrou het geloop, want jy het stront verkoop
Van toeka se dae af, het jy gepla
Nou is sy weg, dis mos nie reg
Willemien, Willemien jou lelike ding
Dis oor al jou geskinner, dat ek weg is by die huis
Willemien, Willemien jou aaklige ding
Dis oor al jou geskinner, dat ek kak het by die huis
Willemien, Willemien jou lelike ding
Dis oor al jou geskinner, dat ek weg is by die huis
Willemien, Willemien jou aaklige ding
Dis oor al jou geskinner, dat ek kak het by die huis
Поcмотреть все песни артиста