Maar dis n windgat bakkie waar jy mee ry Is dit die bank se bakkie waar jy mee ry Hierdie bakkie waart jy dit gekry Maar dis n windgat bakkie waar jy mee ry Is dit die bank se bakkie waar jy mee ry Hierdie bakkie waart jy dit gekry Waar ek vandaan kom kry die boere baie swaar Die enigste ou wat geld maak is die blerrie afslaer Laas was hulle besig om harde bene te kou En met die paaie so sleg kan n bakkie net n jaar hou Maar dis n windgat bakkie waar jy mee ry Is dit die bank se bakkie waar jy mee ry Hierdie bakkie waart jy dit gekry Maar dis n windgat bakkie waar jy mee ry Is dit die bank se bakkie waar jy mee ry Hierdie bakkie waart jy dit gekry Pryse val maar petrol word so duur Iewers gaan dit goed maar dis baie ver van hier Ek byt maar vas en sukkel maar so voort Ek sal binnekort n nuwe bakkie moet koop Maar dis n windgat bakkie waar jy mee ry Is dit die bank se bakkie waar jy mee ry Hierdie bakkie waart jy dit gekry Maar dis n windgat bakkie waar jy mee ry Is dit die bank se bakkie waar jy mee ry Hierdie bakkie waart jy dit gekry O dis n windgat bakkie waar jy mee ry Is dit die bank se bakkie waar jy mee ry Hierdie bakkie waart jy dit gekry Maar dis n windgat bakkie waar jy mee ry Is dit die bank se bakkie waar jy mee ry Hierdie bakkie waart jy dit gekry Maar dis n windgat bakkie waar jy mee ry Is dit die bank se bakkie waarmee jy ry Hierdie bakkie waart jy dit gekry Ja hierrie bakkie Waart jyt dit gekry