Kishore Kumar Hits

Ruan Josh - Ek wil lewe lyrics

Artist: Ruan Josh

album: Eggo Deluxe


Elke woord wat ek sê, skryf my verhaal
En oor jare van nou sal ek dit weer kom haal om te lees soos 'n storie
Die storie van my
Elke hartklop, asem, binne my,
Moet 'n rede hê, want dit gaan gou verby
Kannie langer wag nie, dis my begin
Ek maak nou my drome waar, ek maak nou my drome waar
Die tyd van my lewe, dis nou
Elke oomblik, sekonde om te onthou
Ek is jonk, ek is vry, ek wil lewe
Ek wil wees wie ek is, sonder vrees
Ek wil eendag sê: ek was daar gewees, ja
Die tyd van my lewe – dis nou
Gister is weg, ek sal dit nooit terugkry, en more bly onbekend vir my
Wat ek het is net vandag, net vandag
Wil die beste maak van hier en nou, wil my drome styf in my hande hou
Het 'n beurt gekry, dis my begin
Die tyd van my lewe, dis nou
Elke oomblik, sekonde om te onthou
Ek is jonk, ek is vry, ek wil lewe
Ek wil wees wie ek is, sonder vrees
Ek wil eendag sê: ek was daar gewees, ja
Die tyd van my lewe – dis nou
As die kans na my toe kom, sal ek dit vat (sal ek dit vat)
Daar's 'n vuur wat ewig brand, hier in my hart (hart)
Die tyd van my lewe, dis nou
Elke oomblik, sekonde om te onthou
Ek is jonk (ek is jonk), ek is vry (ek is vry), ek wil lewe
Ek wil wees wie ek is, sonder vrees
Ek wil eendag sê, ek was daar gewees, ja
Die tyd van my lewe – dis nou (whô-ô-ô-ôhô)
Ja, die tyd van my lewe – dis nou (whô-ô-ô-ôhô)
Ja, die tyd van my lewe is nou...

Поcмотреть все песни артиста

Other albums by the artist

Similar artists