In die hart van ons land In die Groot Karoo Lê Graaff-Reinet uitgeswel Soos 'n rondvet kambroo Sondagsrivier het jou mooi omgesoom En jy kan oor baie jare se skatte bly droom En daar is ghwarrie-bos En wildepruim Noem-noem en granaat Tussen soetdoring en karee Kry 'n koedoebul sy maat En daar is ghwarrie-bos En wildepruim Noem-noem en granaat Tussen soetdoring en karee Kry 'n koedoebul sy maat In die hange van die Spieëlberg En Ouberg se rant Steek die hoogmiddagson 'N Kanniedood aan die brand Angorabokkuddes Kom ook soos melk oor die hang En die jongmense jol By Vanryneveld se plaasdam En daar is ghwarrie-bos En wildepruim Noem-noem en granaat Tussen soetdoring en karee Kry 'n koedoebul sy maat En daar is ghwarrie-bos En wildepruim Noem-noem en granaat Tussen soetdoring en karee Kry 'n koedoebul sy maat Die noordwestewind Stof spanbou se kop af Huil deur kokers En draf Renate net kaf Tiekiedraai om die jare toet Se ou wingerdstok Woed deur Drostdy-Hof En Knysnaklok En daar is ghwarrie-bos En wildepruim Noem-noem en granaat Tussen soetdoring en karee Kry 'n koedoebul sy maat En daar is ghwarrie-bos En wildepruim Noem-noem en granaat Tussen soetdoring en karee Kry 'n koedoebul sy maat Stap ons vandag verby 'N Groen museumdeur En vee dan 'n traan Oor 'n outydse geur Word gister se wa-spore Môre se hoop Graaff-Reinet het 'n pad Deur ons harte kom loop En daar is ghwarrie-bos En wildepruim Noem-noem en granaat Tussen soetdoring en karee Kry 'n koedoebul sy maat En daar is ghwarrie-bos En wildepruim Noem-noem en granaat Tussen soetdoring en karee Kry 'n koedoebul sy maat