Ons se hulle gwala os maak hulle gwala GWALA Ek is fresh vani frontline ek kom severe deur Ali mense het my bou en nieman kan my keur Way back ini woodstock toe maak ek mense seur Als gedoen vir my respek nou sit ek my mess neur Jy kani mense vra wie is Ricky bra net salute nomber op my steeka ya De Villiers warit maak en hee kom ek aan Meyer is skangaga opi regte kan Ek heti pakke geslat soes a maroebaan Nous ek opi mic en ek is ani bran Spazamiza jy vir my jy voel my vlam Ry stoel is jou naam van jou benes lam Amper soes a murderer en my boeta isi main cat burglar Hy sit nou ini point ma hyt gedala viri join But die nomer hom vedeedag hys a Springs by die lyn Ek het self hai lyn, hulle lui by my Nooit getemba op my boeta yay ek dala jy Nooit het ek gese boeta yaap vir my Ek gat haal my bionet en dan gwala jy Uh raak soe wys privaat hond stylkop gengster ways Uh seve gewys ricky landela hulle slat oor krys Uh raak soe wys privaat hond stylkop gengster ways En as jy vir slaamba dan sal jy my kry en kry jou ini road ek dan gwala jy Ons se hulle gwala en ons maak hulle gwala Gwala Dont judge a book by the cover bru jy sal laat maak As jy moeg voel bruda dan kan ek jou lat slaap Stuur jou sand komberse toe dan maak jou ma n saak I tell her you lorl first with me and you were raak gepaak Nowadays its tough and da street is rough Amal looking for a kroon they will take your stuff I got no enemies amal kla gestraf One thing you never do is giveaway your krag You not eskom bru you wil le on your mag Honne vat jou brood af soos elke dag Huil huil by die skool woord jy uit gelag Jys n jub jub jys vol suiker en sag Hou my dop ek is dangerous En jy weet dat Ricky gee jou min kaans vir rus Obru staan terug Ek is Fresh vani front penne woord gelug Obru staan terug Ek sal jou kop lat skop met a rooi speed turf En as jy vir my slamba sal jy my kry Ek kry jou opi road en dan gwala jy Ons se hulle gwala en ons maak hulle gwala Gwala