Kishore Kumar Hits

Neville D - Die Here is Kwai - Remix lyrics

Artist: Neville D

album: Die Here is Kwai (Remix)


Die Here is kwai, kwai
Hy is kwai, so kwai
Sy favour is altyd daar, sy genade hey my gedra
Die Here is kwai, kwai
Hy is kwai, so kwai
Die Here is kwai vir my
(Ja, die Here is kwai verby)
Hy's my herder, my verlosser
Hy het al my sonde weg gevat
Hy gee my vrede (Hy is kwai)
Want Hy bevaar my (Hy is kwai)
En ooh ek menie om te breg nie maar die Here is kwai vir my
Die Here is kwai, kwai
Hy is kwai, so kwai
Sy favour is altyd daar, sy genade het my gedra
Die Here is kwai, kwai
Hy is kwai, so kwai
Die Here is kwai vir my (ja, die Here is kwai verby)
Se
He's the Alpha, the Omega
He's the beginning and the end
No-no-nobody can love me (Hy is kwai), love me like Jesus (Hy is kwai)
En ooh ek menie om te breg nie, maar die Here is kwai vir my
Die Here is kwai, kwai
Hy is kwai, so kwai
Sy favour is altyd daar, sy genade het my gedra
Die Here is kwai (Hy's kwai), kwai (so kwai)
Hy is kwai, so kwai
Die Here is kwai vir my (ja, die Here is kwai vir my)
Almal se
Hy's kwai (Hy's kwai) vir my (vir my)
Hy's kwai (Hy's kwai) verby (verby)
Daar is (niemand so kwai soos Hy), Daar is niemand so kwai soos Hy
(Die Here is kwai vir my)
Hy's kwai (Hy's kwai) vir my (vir my)
Hy's kwai (Hy's kwai), verby
Daar is niemand so kwai soos Hy
Ja, die Here is kwai vir my!
Nobody can love me (nobody, nobody), love me like Jesus (Hy is kwai)
En ooh ek menie om te breg nie maar die Here is kwai vir my
Se, se, se, hey
Die Here is kwai, kwai
Hy is kwai, so kwai
Sy favour is altyd daar, sy genade het my gedra
Die Here is kwai, kwai
Hy is kwai, so kwai
Die Here is kwai vir my
Ja, die Here is kwai verby
Ja die Here is kwai vir my

Поcмотреть все песни артиста

Other albums by the artist

Similar artists