Kishore Kumar Hits

Kunjalo - Hy Maak 'n Weg lyrics

Artist: Kunjalo

album: Hy Maak 'N Weg


Jy moet moed Hou
In jou storm
Hoef nie te Vrees
Moet nie twyfel
Want in tye van benoudheid
Is hy daar om jou te red
Hy stuur se Engel om jou te red
En gee jou krag Terwyl jy wag
Hy maak die deure oop
Hy breek die ketangs los
Hy gee jou nuwe hoop
Om aan te gaan
Hy maak 'n weg
Hy maak 'n weg
Hy Maak 'n weg
Vir jou en my
Net soos met Moses
Maak hy 'n weg
Vir jou en my
Jy moet moed Hou
In jou storm
Hoef nie te vrees moet nie twyfel
Want in tye van benoudheid
Is hy daar om jou te red
Hy stuur se Engel om jou te red
En gee jou Krag terwyl jy wag
Hy Maak die deure oop
Hy breek die ketangs los
Hy gee jou nuwe hoop
Om aan te gaan
Hy maak 'n weg
Hy maak 'n weg
Hy maak 'n weg
Vir jou en my
Net soos met Moses
Maak hy 'n weg
Vir jou en my
Hy maak 'n weg
Hy maak 'n weg
Hy maak 'n weg
Vir jou en my
Net soos met Moses
Maak hy 'n weg
Vir jou en my
Mo mo mo mo mo
Mo mo mo mo
Mo mo mo mo
Mo mo mo mo
Mo mo mo mo mo
Mo mo mo mo
Mo mo mo mo
Mo mo mo mo mo
Mo mo mo mo
Mo mo mo mo
Mo mo mo mo
Mo mo mo mo mo
Mo mo mo mo
Mo mo mo mo
Hy maak die deure oop
Hy breek die ketangs los
Hy gee jou nuwe hoop
Om aan te gaan
Hy maak die deure oop
Hy breek die ketangs los
Hy gee jou nuwe hoop
Om asn te gaan
Hy maak 'n weg
Hy maak 'n weg
Hy maak 'n weg
Vir jou en my
Net soos met Moses
Maak hy 'n weg
Vir jou en my
Hy maak 'n weg
Hy maak 'n weg
Hy maak 'n weg
Vir jou en my
Net soos met Moses
Maak hy 'n weg
Vir jou en my
Hy maak 'n weg
Hy maak 'n weg
Die Here, Here
Hy maak 'n weg
Hy Maak 'n weg
Net soos met Moses
Maak hy 'n weg
Vir jou en my
Net soos met Danieel
Maak hy 'n weg
Vir jou en my

Поcмотреть все песни артиста

Other albums by the artist

Similar artists