Kishore Kumar Hits

Weh Sliiso - Het Jouself lyrics

Artist: Weh Sliiso

album: Het Jouself


Kyk hier, dits al weer Mr. Tapout hier man
En die ene is vir die dames
Djy ophou op n man depend, djy moet self depend is
Verstaan djy aan soorte independent
Soe die wat ons wil doen man, en die wat wil sê
Werk djy net aan jouself, en dinge sal balance vi jou man
Tapout jou vyand
Djy moet ophou jou hart oop maak, vir mense wat jou misbruik
Djy is sterke alleen, bewys jouself baby
Dat jy, dat jy het jouself
Ja, jy het jouself (ooh ja, ja, ja)
Ok righto, hier is mans ook man
Wat emotional damage het,
But kyk hier hoor self vir Mr. Tapout hier man
Loop daai kind, tap uit jou vyand
En kap djy it aan (Scottish Time hoorhom, scottish babba)
Sy likes it van agter af, ek slat (?) vir n noggedag
Kan nie help nie, hoop die liewe is tough
Haar sak is gepak, kom ons vat n stap
Djy weet aan ek slat jou bak, Scottish hier en eks in die skag
Dinge leer en sys op en af, kammies hier en sy hou haar lag
Djy moet ophou jou hart oop maak, vir mense wat jou misbruik
Djy is sterke alleen, bewys jouself baby
Dat jy, dat jy het jouself
Ja, jy het jouself (ooh ja, ja, ja)
Djy moet ophou jou hart oop maak, vir mense wat jou misbruik
Djy is sterke alleen, bewys jouself baby
Dat jy, dat jy het jouself (soul clay soulful [?])

Поcмотреть все песни артиста

Other albums by the artist

Similar artists