Ek is 'n mors van jou tyd Ek is 'n dooie lyk Vervelig en verveeld op dieselfde tyd Ek dink ek is dom Ek dink ek is dom Ek gaan dood in my drome Ek vloek na die wolke En die stemme in my kop Praat alweer hardop (Fok, dink ek alweer hardop - sorry) Ek wens ek was hier Ek wens ek was hier Ek wens ek was meer Ek wens ek was hier Afwesig in my teenwoordigheid Ek kom te hard in en dan fok ek uit En dis 'n wonderwerk dat jy by my bly Ek wens ek was meer Ek wens ek was hier Daars 'n deel van my in 'n brief In 'n boks In jou kamerkas By jou ouerhuis Toe ons nog gebreinspoel was in die illusie van veiligheid En in die soetheid van die someraande Silhouette in die straat geskate Liewe nuwe jesus Hoeveel kos daai t-shirts? Hoeveel kos daai t-shirts? Hoeveel kos daai t-shirts? Dink jy ek's dom? Ek dink ek is dom Ek maak dood in my drome Ek skree na die wolke En die stemme in my kop Praat alweer hardop Met die plante op my vensterbank Ek wens ek was hier Ek wens ek was hier Ek wens ek was meer Ek wens ek was hier Afwesig in my teenwoordigheid Ek kom te hard in en dan fok ek uit En dis 'n wonderwerk dat jy by my bly Ek wens ek was meer Ek wens ek was hier (T-shirts, t-shirts, hoeveel kos daai t-shirts?) (Alan? Hoeveel kos die t-shirts? Alan!) Ek is 'n mors van jou tyd Ek is 'n dooie lyk Vervelig en verveeld op dieselfde tyd