Kishore Kumar Hits

Fokofpolisiekar - Droom Hoog lyrics

Artist: Fokofpolisiekar

album: Droom Hoog


Moenie treur dat dit verby is nie
Wees bly
Want dit het gebeur
Wees mooier binne as buite
Geloof, hoop en liefde
Ja, wees net jouself
Fok ander
Dit is die sleutel tot 'n befokte lewe
Vlief hoog
Droom hoog
Vir so lank as wat ek kan uithou
Staan en staar na die see
En ek wonder oor die ritme
Die onderliggende wiskunde
En of ons harte elektromagneties is
En of die heelal 'n vlies is wat nog 'n heelal wag hou
Vir so lank as wat ek kan uithou
Sit en staar ek na die vuur
Moenie treur dat dit verby is nie
Wees bly
Want dit het gebeur
Wees mooier binne as buite
Geloof, hoop en liefde
Ja, wees net jouself
Vlief hoog
Droom hoog
Vir so lank as wat ek kan uithou
Staan en staar na die see
En ek wonder oor die ritme
Ek wonder oor die verganklikheid van besittings
Ek wonder oor die verganklikheid van idees
God is groot
Bier is goed
En die mense is mal
God is groot
Bier is goed
En die mense is mal
Afrikaner moet sy nonsense los
'N boer maak 'n plan
Die lewe is 'n reeks foute
En ons almal is verkeerd
Fokkit

Поcмотреть все песни артиста

Other albums by the artist

Similar artists