Kishore Kumar Hits

Fokofpolisiekar - Ek Is Cool (Ons Is Fukt-Up) lyrics

Artist: Fokofpolisiekar

album: Selfmedikasie


As ons skip inkom
Dan brand ons dit af
Ek sal dan bly lê en slaap
Die hele ongoddelike dag
Ek hoop jy dink nog ek is cool
Ek hoop jy dink nog ek is cool
Ek het sleg gevoel
Toe vergeet ek daarvan
Jy lyk goed
Ek was verlore
Nou's ek deurmekaar
Jy lyk nog steeds goed
Ek hoop jy dink nog ek is cool
Ek hoop jy dink nog ek is cool
Want ek voel lekker fukt-up
Lekker fukt-up
Weer vasgevang in die voorstede
Net nog een van die massahisterie
Ry elke dag verby waar die tiekiebokse was
Ons was lekker fukt-up
Ons was hart
Ons was roes
Ons was herfsblare
Ons was lippe
Ons was blomme
Ons was gloei
Ons was aande na home cell
Ons was kick flip by die trappe af na koffiekroeg
Ons was punk-rock by Danie Uys-park
Nou net 'n knik in die supermark
Groet
En ek wil dit nie erken nie
Het niks om vir jou te sê nie, maar
Ek hoop jy dink nog ek is cool
Ek hoop jy dink nog ek is cool
Stap verby waar jou pa homself geskiet het
By die motorhuis waar sy haar kinders vergas het
Ons was lekker fokn fukt
In die voorstede
Probeer die gruwel van ons kinderdae
Herleef deur ons kinders daar
In die voorstede
Ons is lekker fukt-up
Ons is lekker fukt-up
Ons is lekker fukt-up

Поcмотреть все песни артиста

Other albums by the artist

Similar artists