Kishore Kumar Hits

Fokofpolisiekar - Hemel Op Die Platteland lyrics

Artist: Fokofpolisiekar

album: As Jy Met Vuur Speel Sal Jy Brand


Kan jy my skroewe vir my vasdraai?
Kan jy my albasters vir my vind?
Kan jy jou idee van normaal
By jou gat opdruk?
Kan jy?
Kan jy apatie spel?
Kan iemand dalk 'n god bel
En vir hom se ons het hom nie meer
Nodig nie
Kan jy?
Kan jy apatie spel?
Reguleer my
Roetineer my
Plaas my in 'n boks en merk dit veilig
Stuur my dan waarheen al die dose gaan
Stuur my hemel toe
Ek dink dis op die platteland
Dis hemel op die platteland
Dis hemel op die platteland
Dis hemel op die platteland

Поcмотреть все песни артиста

Other albums by the artist

Similar artists