Kishore Kumar Hits

Die Heuwels Fantasties - Wind en Weer lyrics

Artist: Die Heuwels Fantasties

album: Wilder as Die Wildtuin


Ek het jou vergeet by die agterdeur
Jou weer opgetel toe ek arriveer
Al die garing wat jou aanmekaar hou
Losgetorring
Te hard hanteer
My blinkoog lappop gelos
Om buite te slaap
Tussen wind en weer (4x)
Ek het jou vergeet by die agterdeur
Jou weer opgetel toe ek arriveer
Al die garing wat jou aanmekaar hou
Losgetorring
Te hard hanteer
My blinkoog lappop gelos
Om buite te slaap
Tussen wind en weer (4x)

Поcмотреть все песни артиста

Other albums by the artist

Similar artists