Elke smile wat jy smile elke dimpel wat jy maak Elke geluidjie as jy probeer met my te praat Elke snuffel elke kots elke snotjie in jou neus Elke huil elke vroeg opstaan die die easy-ste van vrees Elke tandjie elke foutjie elke poefie in jou doek Elke voetjie elke handjie elke knieknoppie vol bloed Elke purity en aanmaakmelk en warm water kook Elke kopseer elke hoesie elke oggend ogies oop Alleen slaap as jy gaan slaap ag fok sy is weer op Elke pruim en elke mobile elke liewe barbiepop Al die dummies en die bottels en die fone is geduld Elke fokken dag is ek net liewer vir jou Elke project wat ek aanvat elke repaint aan jou swing Elke sent wat ek spandeer is om jou happy te sien Ek was n skelm en n skollie en n semi-alkoholis Nou's ek vyf uur in die oggend op vol bebertrum en vol pis Befok elke dag as ek kan huis toe kom Befok al my liefde in een mens gestop Befok jy maak my happy soos n stywe dop Befok... Oooohhhhh jy's befok Ja ek skrik wakker een oggend sopnat gesweet Dronk geklap ek staan toe op en was my gevreet Was dit n nagmerrie - nay n twisted premonition Maar blinding broer die future vol van my laaitie is die soetste doring tussen poepol en pens Monster van so tien ton gedoek en geprem Abnormaal verby elke kwaal is n plague Kim is die size van twee verdiepings okay En min soak daai kind se diet het my sort Ek moet dit aanry met n trok en park by die kot Poenatjies en so aan en broer net vir so lank dan woel ek sowaar Jy moet dit glo sy is n full-house Dit laat my dink aan my habits ek slaap half restless langs my partner dan's my hand braaf Ek wil luister hoe kry jy die basic lessons (bra moeder natuur prepare jou mos) Befok elke dag as ek kan huis toe kom Befok al my liefde in een mens gestop Befok jy maak my happy soos n stywe dop Befok... Oooohhhh jy's befok Jy gee my iets om oor te smile al is die lewe soms swaar - befok uh Al krap ek my kop hou ek jou dop dan weet ek wat is my job - befok uh Jy gee my die apie stuipe jou lag is medisyne - befok Luister mooi... oooohhhh jy's befok Befok Befok Befok Ooohhh jy's befok