Irene-Louise Van Wyk lyrics
Artist · 106 433 listeners per month
Artist's albums
Stout Vir ...
2023 · single
Tekkies Brand (Cre8tro Remix)
2023 · single
Ek Sê So
2022 · single
Beheer Verloor
2022 · single
Maak 'n Plan
2022 · single
Kuierleier
2021 · single
My Volgende Fout
2021 · single
Tekkies Brand
2021 · single
#Vrou (feat. Liezel Pieters)
2021 · single
Ek Voel Soos Oee
2020 · EP
Ek Voel Soos Oee
2020 · single
Iziiit?
2019 · single
Stukkende Ruite (Remastered)
2019 · single
Is Jy Spyt?
2018 · single
Meer As Woorde
2015 · EP
Similar artists
Ampie
Artist
Joshua Na Die Reën
Artist
Elvis se Seun
Artist
Arno Jordaan
Artist
Neil Somers
Artist
Juan Boucher
Artist
Karlien Van Jaarsveld
Artist
Len Muller
Artist
Elandré
Artist
Franja Du Plessis
Artist
Liezel Pieters
Artist
Brendan Peyper
Artist
Dewald Wasserfall
Artist
4Werke
Artist
Refentse
Artist
Elvis Blue
Artist
Deon Groot
Artist
Ray Dylan
Artist
Spoegwolf
Artist
Biography
Irene-Louise van Wyk het geen bekendstelling in die Suid-Afrikaanse musiekbedryf nodig nie. Die afgelope ses jaar het sy haarself gevestig as sanger en verhoogkunstenaar. Die geesdriftige blondekop se nuwe enkelsnit getiteld “Ek Voel Soos Oee” is eg aan Irene-Louise se unieke styl, baie modern en het ‘n lekker vars klank vir Afrikaans wat reeds met geweldige belangstelling begroet is ! Hier kom n ding…Diè snit volg op treffers soos “Vergeet Van My”, “Sjampanje”, “Jy Speel ‘n Game Met My”, “Hou Jou Hande Van My Lyf Af” en “Iziiit” “Ek Voel Soos Oee” is gemik op die mense wat altyd net die lelik in die lewe en in andere raak sien en spoor die wat al deur geloop het aan om meer van die goeie in hulself asook die lewe raak te sien. ‘n Splinternuwe cd sal ook in laat April beskikbaar wees en diè selfgetitelde vrystelling , wat 14 snitte bevat, is vol verrassings, nuwe snitte asook snitte wat voorheen net as enkelsnitte beskikbaar was, ‘n ou Engelse “classic” wat ‘n nuwe baadjie gekry het asook Irene-Louise van Wyk treffers wat goed bekend is. “Musiek het nog altyd deur my are gevloei. Ek was van kleins af omring deur talentvolle mense wat ‘n voorliefde vir musiek by my gekweek het. Ek put inspirasie uit diè kunstenaars wat ek streef om te wees.” Vir Irene-Louise was een van die hoogtepunte van haar loopbaan die twee Ghoema-nominasies (Publiek se gunsteling Vroulike kunstenaar, Beste Pop Album deur ‘n vroulike kunstenaar) wat sy in 2018 ontvang het.