Kishore Kumar Hits

Ivan Roux - Ek Moes Ek Wou Ek Sou lyrics

Artist: Ivan Roux

album: Opsoek Na Liefde


Ek breek soos 'n golf
'N Brander wat val op die strande
Ek het nie meer krag in my hande
Ek mis jou al jare al maande
Ek val soos die reën
'N Wolk wat te swaar is vol water
Die stoom op die blink van die strate
Dit raak al hoe donker en later
Ons moes net gepraat het
Ons kon net gepraat het
Ek moes ek wou ek sou
Maar dis te laat en nou
Lê ek en mis alles wat ek onthou
Spyt kom te laat weet ek nou
Ek moes ek wou ek sou
Tyd kom en gaan so gou
Ek het so baie gehad saam met jou
Nou weet ek dat dit te laat is vir
Ek moes ek wou ek sou
Ek skeer soos 'n boek
Vol blaaie wat ons saam geskryf het
Ek mis elke buig wat jou lyf het
Hoe jy my, my waarde gewys het
Ek brand soos die huis
Waarin ek nie meer saam jou bly nie
Ek kan nie meer vrede hier kry nie
Die mure kom nader aan my
Kan ek jou net weer terug kry?
Kan ek jou net weer terug kry?
Ek moes ek wou ek sou
Maar dis te laat en nou
Lê ek en mis alles wat ek onthou
Spyt kom te laat weet ek nou
Ek moes ek wou ek sou
Tyd kom en gaan so gou
Ek het so baie gehad saam met jou
Nou weet ek dat dit te laat is vir
Ek moes ek wou ek sou
Ek moes ek wou ek sou
Ek moes ek wou ek sou
Ek moes ek wou ek sou
Ek moes ek wou ek sou
Maar dis te laat en nou
Lê ek en mis alles wat ek onthou
Spyt kom te laat weet ek nou
Ek moes ek wou ek sou
Tyd kom en gaan so gou
Ek het so baie gehad saam met jou
Nou weet ek dat dit te laat is vir
Ek moes ek wou ek sou

Поcмотреть все песни артиста

Other albums by the artist

Similar artists