Kishore Kumar Hits

Gerhard Steyn - Diamante Vir Jou lyrics

Artist: Gerhard Steyn

album: Afrikaanse Meisies


Ek bring diamante vir jou.
Ek sal altyd aan ons liefde vashou.
En as jy wonder hoe ek voel.
Dan bring ek diamante vir jou.
Ek bring diamante vir jou.
Ek sal altyd aan ons liefde vashou.
En as jy wonder hoe ek voel.
Dan bring ek diamante vir jou.
Hier, lê die pad, die pad na 'n vrou, se hart.
Dis 'n pad wat jy loop.
'N Pad vol van hoop, sonder water of brood.
Ek bring diamante vir jou.
Ek sal altyd aan ons liefde vashou.
En as jy wonder hoe ek voel.
Dan bring ek diamante vir jou.
Ek bring diamante vir jou.
Ek sal altyd aan ons liefde vashou.
En as jy wonder hoe ek voel.
Dan bring ek diamante vir jou.
En ek, bring 'n ring, 'n ring net vir jou, my ding.
Diamante en goud.
Peper en sout, ja saam word ons oud.
Hier, in my hart, skei ek pêrels van see, en van sand.
Diamante en goud.
Peper en sout, ja saam word ons oud.
Ek bring diamante vir jou.
Ek sal altyd aan ons liefde vashou.
En as jy wonder hoe ek voel.
Dan bring ek diamante vir jou.
Ek bring diamante vir jou.
Ek sal altyd aan ons liefde vashou.
En as jy wonder hoe ek voel.
Dan bring ek diamante vir jou.
Ek bring diamante vir jou.

Поcмотреть все песни артиста

Other albums by the artist

Similar artists