Jak de Priester

Jak de Priester lyrics

Artist   ·  23 373 listeners per month

Artist's albums

Similar artists


Biography

Jak de Priester stel sy nuutse album bekend getiteld Album 10 . Na 18 vrugtevolle jare in die musiekbedryf en met treffers soos Sally Williams Nougat, Groen Mamba, Binnelanders, Roer jou voete en nog meer is dit Jak de Priester se 10de oorspronklike, vollengte studio album. Van die nuwe liedjies is “Hugo bel die polisie en Faffie. Die album bevat 20 nuwe liedjies geskryf deur Jak de Priester en opgeneem in 2019 by Fresh Cut Studio Van die nuwe liedjies op die albums.