Kielie my voete, dan kielie ek joune
Speel met my hare en vat aan my boude
Fluister in my oor, ek fluister in joune
Kielie my voete, dan kielie ek joune
Sterk op die koffie, lekker babelas
Die kinders hier buite maak 'n groot geraas
Die ogies is rooi, en die koppie is seer
Daai kraan wat drup, klink soos 'n haelgeweer
Kielie, kielie my voete
Kielie, kielie my voete
Kielie, kielie my voete
Kielie, kielie my voete
'N Bietjie verkoue, soek 'n brannewyn
Dis my medisyne, vir kopseer en pyn
Skiet op 'n mission, soek vir moeilikheid
En 'n mossie buite het op my kar geskyt
Kielie my voete, dan kielie ek joune
Speel met my hare en vat aan my boude
Fluister in my oor, ek fluister in joune
Kielie my voete, dan kielie ek joune
Kielie, kielie my voete
Kielie, kielie my voete
Kielie, kielie my voete
Kielie, kielie my voete
Die honde wat blaf, en die kinders wat raas
En die buurman hier agter, sny nou sy gras
En die ice-cream trok wat die kinders lok
Man, ek gaan daai ou opfoeter
Kielie my voete, dan kielie ek joune
Speel met my hare en vat aan my boude
Fluister in my oor, ek fluister in joune
Kielie my voete, dan kielie ek joune
Kielie, kielie my voete
Kielie, kielie my voete
Kielie, kielie my voete
Kielie, kielie my voete
Kielie, kielie my voete
Kielie, kielie my voete
Kielie, kielie my voete
Kielie, kielie my voete
Kielie my voete, dan kielie ek joune
Speel met my hare en vat aan my boude
Fluister in my oor, ek fluister in joune
Kielie my voete, dan kielie ek joune
Kielie my voete, dan kielie ek joune
Kielie my voete, dan kielie ek jou!
Поcмотреть все песни артиста