Kishore Kumar Hits

Fredi Nest - Vuur Hier Binne My lyrics

Artist: Fredi Nest

album: Die Platinum Reeks


Daar's 'n vuur hier binne my en dit brand ja dit brand
Met 'n krag wat my bewonder oor die grootheid van U mag
Dit laat my weg draai van die wereld
Dit laat my nederig voor U dal
Daar's 'n vuur hier binne my en dit brand ja dit brand
Ja dit brand om oor te gee aan die roep stem Groote Heer
Dit is nou my keuse die koningkryk O my Heer
Ja ek vra net vir die lyding uit genade God O my Heer
Ek leef net vir die Vader aan my koning al die eer
En die uitroep van U naam
En die wonders keer op keer
Laat my wandel in die vrede, Grootte Heer

Поcмотреть все песни артиста

Other albums by the artist

Similar artists