Kom lê net hier langs my, Sit jou arms om my. Vertel my, kan jy nog onthou. Laataand se somer, Jou oë het my gou verlei. Ja, jy was die eerste, My grootste begeerte Was om jou my liefde te wys. Ek lewe, om jou my liefde te wys. Ek sal daai aand mos nooit, Nooit kan vergeet nie. Dit was so koud maar vure brand in my. Ek sal daai aand mos nooit, Nooit kan vergeet nie. En ek sien nog steeds, Jou arms hier om my. Jy's vandag nog my mooiste, Nog altyd die eerste, Die rede wat ek asem haal. Ek lewe, om jou my liefde te wys. Ek sal daai aand mos nooit, Nooit kan vergeet nie. Dit was so koud maar vure brand in my. Ek sal daai aand mos nooit, Nooit kan vergeet nie. En ek sien nog steeds, Jou arms hier om my. Dis net so koud soos daardie nag. Ek voel jou vuur nog in my brand. Lê hier langs my, Jou oë kan my verlei. Ek sal daai aand mos nooit, Nooit kan vergeet nie. Dit was so koud maar vure brand in my. Ek sal daai aand mos nooit, Nooit kan vergeet nie. En ek sien nog steeds, Jou arms hier om my.