Kishore Kumar Hits

Anneli Van Rooyen - Aan Die Einde Van Die Reenboog lyrics

Artist: Anneli Van Rooyen

album: Die Legendes Van Afrikaanse Musiek


Waar's die son van jou lag?
Waar's die blink van jou oë?
Waar is die jy, waarin ek kon glo?
Waar's die pols van jou hart,
En die gee van jou hand?
Waar het ek jou verloor?
Aan die einde van die reënboog.
Reg geklee in geel en blou.
Vol geheime is sy goud pot.
Met waarheid oor my en oor jou.
Aan die einde van die reënboog.
Reg geklee in geel en blou.
Vol geheime is sy goud pot.
Met waarheid oor my, oor jou.
Waar's die vors, van jou staan?
Waar's die knik, van jou ja?
Waar's die droom, wat vergete wag?
Hoe verstaan mens alleen,
Al die seer, die vervreem?
Waar het ek jou verloor?
Aan die einde van die reënboog.
Reg geklee in geel en blou.
Vol geheime is sy goud pot.
Met waarheid oor my en oor jou.
Aan die einde van die reënboog.
Reg geklee in geel en blou.
Vol geheime is sy goud pot.
Met waarheid oor my oor jou.

Поcмотреть все песни артиста

Other albums by the artist

Similar artists