As jy aleen deur bosse stap En die eensaamheid in jou hand kan vat As die son die stiltes stiller bak Luister na die wind Soos klip kop en soos doring bos Die eenlingskap ken jy mos Want daar's dinge wat die wind vertel Wat mense nooit kan se Luister na die wind wat waai En skuur deur buffelgras Luister na sy fluister-praat Soos riet silinder blaar Na kantates tussen blare Van die bos en kremetart En sifreen wat ons toevou in die nag As ek alleen deur ruigtes stap En die besies in die soetgras roep As die stiltes tussen my en jou Soos 'n bosveld stilte le Verlange tussen my en jou Le op die wind se vlerk 'N Groen duif koer Is dit jou stem Of is dit net die wind Luister na die wind wat waai En skuur deur buffelgras Luister na sy fluister-praat Soos riet silinder blaar Na kantates tussen blare Van die bos en kremetart En sifreen wat ons toevou in die nag Daar's dinge wat die wind vertel Wat mense nooit kan se Die woorde wat in stiltes Tussen my en jou kom le Die wind vertel ons stories Van oranje kampvuur lig Luister na die wind Luister na die wind Daar's dinge wat die wind vertel Wat mense nooit kan se Die woorde wat in stiltes Tussen my en jou kom le Daar's dinge wat die wind vertel Wat mense nooit kan se Luister, luister, luister Na die wind