Kishore Kumar Hits

Elvis Blue - Hart van Klip lyrics

Artist: Elvis Blue

album: Hart van Klip


My hartklop
Maar eks nie meer n kind nie
Ek's Lankal nie meer blind nie
Ek sien myself maar soms wil ek net wegkyk
Maar jy bly lief vir my
Ek weet die langpad maak my sterker
Maar alleen wees voel soms net teveel
Met elke liewe tree
Wat ek na jou toe gee
Kom die lewe weer
In hierdie hart van klip
In hierdie hart van klip
In hierdie hart van klip
Onderstebo
Hoe raak alles so onderstebo
As ek sukkel om te glo
Laat my vloei in jou rigting laat my swem
In jou diepsee in
Ek weet die langpad maak my sterker
Maar alleen wees voel soms net teveel
Met elke liewe tree
Wat ek na jou toe gee
Kom die lewe weer
In hierdie hart van klip
Kry my aan die einde
Daar waar my koue hande weer voel
Daar waar jou water oor my spoel
Al daai harde jare agter my
Is alles in 'n een oomblik gou verby
Met jou langs my
Met jou langs my
Ek weet die langpad maak my sterker
Maar alleen wees voel soms net teveel
Met elke liewe tree
Wat ek na jou toe gee
Kom die lewe weer
In hierdie hart van klip
In hierdie hart van klip
In hierdie hart van klip
In hierdie hart van klip

Поcмотреть все песни артиста

Other albums by the artist

Similar artists