Brendan Peyper

Brendan Peyper lyrics

Artist   ·  140 309 listeners per month

Artist's albums

Similar artists


Biography

Hierdie oud Bloemfonteiner se huis staan vol kitare, musiektoekennings, gym- en jagtoerusting. Brendan Peyper se musiek vertel hoe hy soek na ware liefde, goeie vriende, nuwe uitdagings en goedvoel-musiek. Hy meng die smaaklikste gedeeltes van pop-, country- en kontemporere-musiek om jou te herinner hoe lekker die lewe kan wees. Nee of Ja is nou beskikbaar om te luister!