Jy't al oor jou gesny Dwars oor jou gery Jou riviere en sand Die rooi grond en die see O ek wil bly in my land Het myself al hier verloor en weer gevind ♪ Ek wonder wat is voor Ek dan nou moet val En hoe die pad sal lyk as more kom Ek glo steeds in die beloofde land Ek bly staan in jou Afrika sand Maar die wind wat eers in die bome was Waai deesdae net deur gebrande gras Waai deesdae net deur gebrande gras ♪ O ek bly steeds 'n dromer 'N positiewe mens Maar als wat hier gebeur Vat my na 'n donker grens En ek verloor myself daar Sal die Here my kom kry ek glo so ♪ Ek bly steeds 'n swerwer Opsoek na ware Noord Is daar plek vir my hier langs jou in die son? Ek glo steeds in die beloofde land Ek bly staan in jou Afrika sand Maar die wind wat eers in die bome was Waai deesdae net deur gebrande gras Waai deesdae net deur gebrande gras
O kom ons gaan stap hier in die son Kom staan hier langs my O kom ons gaan stap hier in die son Kom staan hier langs my O kom ons gaan stap hier in die son Kom staan hier langs my O kom ons gaan stap hier in die son ♪ Kom staan hier langs my Ek glo steeds in die beloofde land Ek bly staan in jou Afrika sand Ek glo steeds in die beloofde land