Ons het 'n huis en die muur is wit Daar's 'n lig in fie gang en hy bly altyd gebreek Daar's 'n kaggel in die kamer maar die hout bly min Die kinders het die tuin en die stoepgoed omgekeer Jy drink wyn en ek sit net hier en Ek dink aan als wat jy vir my wegsteek Daar was 'n lyn, 'n lyn. Maar jy en jou geheim het alles laat Verwdyn en als gebreek. En alles weggevee. Daars 'n plek in die gang waar ons foto's Hang hierdie kiekies lag maar jy loop net verby. Nou voel alles koud en die kamers leeg die Waai van die wind laat my dink aan jou en my. Jy sê totsiens, maar jou soen is koud en ek wonder waar jy gaan. Daar was 'n lyn, 'n lyn. Maar jy en jou geheim het alles laat Verwdyn en als gebreek. En alles weggevee.