Dis net te veel om te verstaan Alles wat in my kop nou aangaan Hul sê die lewe is nie so moeilik Dis net elke oggend opstaan Hoekom voel ek dan soos ek voel Weet ek is soveel meer bedoel En in die stilte skreeu ek harder As wat almal aanneem Hou net op Kom aan en maak dit stop As jy kon voel wat ek voel in my hart Sou ons hierdie wêreld hemel op aarde maak Daar is 'n antwoord op almal se vrae En ek belowe ons kan dit beter maak Ons kan dit beter maak Ons kan dit beter maak Ek weet jy dink soms ek is vreemd Ek soek net plek vir al my stories Te veel mense wat "pretend" En niemand is eg in al hul stories Ek soek iemand om na op te kyk Want dan is dit ek en dit is 'n besluit Dan ons staan ons reg die oë as ons almal net op kyk Hou net op Kom aan en maak dit stop As jy kon voel wat ek voel in my hart Sou ons hierdie wêreld hemel op aarde maak Daar is 'n antwoord op almal se vrae En ek belowe ons kan dit beter maak Ons kan dit beter maak Ons kan dit beter maak Ek weet nie meer wat ek voor wag Want almal wag vir my So ek gee nie meer wat ek nie is Die antwoord lê by my As jy kon voel wat ek voel in my hart Sou ons hierdie wêreld hemel op aarde maak Daar is 'n antwoord op almal se vrae En ek belowe ons kan dit beter maak Ons kan dit beter maak Ons kan dit beter maak