Kishore Kumar Hits

Dirk Van Der Westhuizen - Hallo lyrics

Artist: Dirk Van Der Westhuizen

album: Hallo


Een van wie ek hou
Daar is iets in jou wat ek so baie like (O so baie like)
Ek dink dis in die manier wat jy vir my kyk
Is ek dalk die een wat jy, jy wil huis toe vat
Jy weet jy kan my kry ons vat die lang pad
Ek sluk my woorde want sy lyk verbore en sy sê hallo
Gee my net jou nommer want ek hou van jou
Soek nie moeilikheid nie het 'n plan met jou
Jy weet jy's die een waarvan ek hou
Hallo, ek weet nie wat dit is nie maar ek hou van jou
Gee my net vanaand net 'n aand saam jou
Jy weet jy's die een, die een waarvan ek jou
Nul sewe ses vier nege agt soek jy die res dan moet jy wag
Nul sewe ses vier nege agt soek jy die res
Daar is iets wat sy aantrek wat my aandag trek (O my aandag trek)
Sy kom vat my hand en ons maak ons merk
Kyk vir my ek kyk vir jou dit voel net asof ons speel
Veilig deel ek elke deel kom en maak my heel
Ek sluk my woorde want sy lyk verbore en sy sê hallo
Gee my net jou nommer want ek hou van jou
Soek nie moeilikheid nie het 'n plan met jou
Jy weet jy's die een waarvan ek hou
Hallo, ek weet nie wat dit is nie maar ek hou van jou
Gee my net vanaand net 'n aand saam jou
Jy weet jy's die een, die een waarvan ek jou
Nul sewe ses vier nege agt soek jy die res
Bambolao siniorita soy todo tuyo
Bambolao siniorita soy todo tuyo
Bambolao siniorita soy todo tuyo
Bambolao siniorita soy todo tuyo
Ek sluk my woorde want sy lyk verbore en sy sê hallo
Gee my net jou nommer want ek hou van jou
Soek nie moeilikheid nie het 'n plan met jou
Jy weet jy's die een waarvan ek hou
Hallo, ek weet nie wat dit is nie maar ek hou van jou
Gee my net vanaand net 'n aand saam jou
Jy weet jy's die een, die een waarvan ek jou

Поcмотреть все песни артиста

Other albums by the artist

Similar artists