Ek ken die leemtes van alleen Hul sê steek weg jou seer ons soek jou sonskyn nie jou reën Ek weet al om te glimlag deur my pyn Hul sê kalmeer wees bly sluk af jou trane met jou wyn Want my seer is deel van wie ek is Jy kry my so of jy kry niks Vat my soos ek kom of los my uit Ek is net 'n mens, 'n mens soos jy Ek is braaf, ek is bang, ek is sterk en bitter swak Onvolmaak, wees reg vir wat jy kry Want ek steek niks weg jy's als van my Ek ken kwaad, ek ken haat, ek bly ek onbeskaamd Onvolmaak Skiet maar weer jou pyle deur my vel My letsels wys waardeur ek was ek kan jou als daarvan vertel Ons sê 'n man se broosheid moet nooit wys Maar ek maak oop met die hoop dat ander sal sterk word in my pyn Want my seer is deel van wie ek is Jy kry my so of jy kry niks Vat my soos ek kom of los my uit Ek is net 'n mens, 'n mens soos jy Ek is braaf, ek is bang, ek is sterk en bitter swak Onvolmaak, wees reg vir wat jy kry Want ek steek niks weg jy's als van my Ek ken kwaad, ek ken haat, ek bly ek onbeskaamd Onvolmaak Perfek onvolmaak Perfek onvolmaak Perfek onvolmaak Vat my soos ek kom of los my uit Ek is net 'n mens, 'n mens soos jy Ek is braaf, ek is bang, ek is sterk en bitter swak Wees reg vir wat jy kry Want ek steek niks weg jy's als van my Ek ken kwaad, ek ken haat, ek bly ek onbeskaamd Onvolmaak Perfek onvolmaak Perfek onvolmaak Perfek onvolmaak