Plak 'n plyster op my seer Want ek val en struikel elke keer Jy staan hier in my pad En ek kan nie verder gaan Oor die sirkus in my hart Ek het soveel keer probeer Maar die cul-de-sac kom weer en weer Dit voel vir my jy los my hier waar ek staan Hier waar ek staan Laat dit reën in die groot Karoo Van Paternoster tot die Camdeboo Laat die reën op my hande val, ek sing Ek wil voel wat die reën en winde bring Maak my hart se deure wawyd oop Van die Noorde na die Kaap van Goeie Hoop Laat die lewe bruis hier in my are Vergeet van al die jare Wat ek vir jou moes wag Nous my wereld weer vol son Laat gebreekte mense maar na my toe kom Want ek ken en ek weet wat om te sê Wat 'n flenter hart wil hê Om als weer heel te maak Het 'n laaste keer probeer En die les van die lewe klaar geleer Die voel vir my jy los my hier waar ek staan... Laat dit reën in die groot Karoo Van Paternoster tot die Camdeboo Laat die reën op my hande val, ek sing Ek wil voel wat die reën en winde bring Maak my hart se deure wawyd oop Van die Noorde na die Kaap van Goeie Hoop Laat die lewe bruis hier in my are Vergeet van al die jare Wat ek vir jou moes wag Laat dit reën in die groot Karoo Van Paternoster tot die Camdeboo Laat die reën op my hande val, ek sing Ek wil voel wat die reën en winde bring Maak my hart se deure wawyd oop Van die Noorde na die Kaap van Goeie Hoop Laat die lewe bruis hier in my are Vergeet van al die jare Wat ek vir jou moes wag