Artist's albums
Ek Sal By Jou Staan
2021 · single
Vriende Vir Altyd
2020 · album
Jou Hart Is Weer Myne
2019 · album
Bring die Liefde Terug
2015 · album
Super 12 Treffers
2015 · album
Onthou Die Goue Oues
2014 · album
Ek Sing Vir Jou Bles
2012 · album
Alles Pas
2009 · album
Swing
2008 · album
Adio Amore
2005 · album
Hei Jy
2004 · album
Annemarie
2003 · album
Similar artists
André Schwartz
Artist
Wicus Van Der Merwe
Artist
ZAK VAN NIEKERK
Artist
Arno Jordaan
Artist
Die Campbells
Artist
Amor Vittone
Artist
Thys Die Bosveldklong
Artist
Manie Jackson
Artist
Pieter Koen
Artist
Barbara Ray
Artist
Wynand Strydom
Artist
Broers
Artist
Jurie Els
Artist
DJ Ossewa
Artist
Andriette
Artist
Juanita du Plessis
Artist
Biography
Gerrie Pretorius is ‘n multi goud en platinum Suid-Afrikaanse sanger. Hy het die voorreg gehad om op elke groot verhoog en fees in Suid-Afrika op te tree, met ook ‘n hele paar optredes oorsee. Sy loopbaan het in 2001 begin met die groot sukses van sy eerste platinum opname “Annemarie”, wat opgevolg is deur treffers soos Adio Amore, 7 Sondes en die Stormers lied om maar net ‘n paar te noem. Hy verdien ook ‘n ere-lisensiaat met sy jazz album “Swing” wat die keer weer opgevolg word deur die reuse sukses van sy Bles Bridges huldeblyk album. Hy het verskeie opnames en konserte gedoen met oorsese kunstenaars soos Dana Winner en Christoff van België en die immergewilde BZN van Nederland. Hy behaal ook ‘n somertreffer in Nederland saam met Anny Schilder. Gerrie het ook sy buiging verskeie kere op plaaslike televisie gemaak van sepies tot films soos “Ek lief Jou” met die bekende Belgiese regisseur Ate de Jong (Miami Vice & Drop Dead Fred) aan stuur van sake. Gerrie is ook bekend as Entrepreneur en Besigheidsman en is al vir baie lank in die Eiendomsbedryf as Ontwikkelaar