Kishore Kumar Hits

Joe Niemand - Ek Wil Lewe lyrics

Artist: Joe Niemand

album: Ek Sal Nie Bang Wees Nie


Here, ek is so lief vir U. Maar ek wil U liewer he.
Sonder U sal ek dood neerval en tot in ewigheid bly le.
Dis hoekom ek hier is. Jammer ek was so ver gewees.
So koud, so besig.
So liefdeloos, afwesig.
Here, help my weer. Ontdooi my siel al maak dit seer.
Breek my hart, ek wil lewe. Ek wil lewe.
Here, as U my weer op help,
Sal ek eerstehands kan sing.
Sing van die verlossing en die vryheid wat U bring.
Voltooi asseblief U werk in my.
U liefde is wyer as die ewigheid.
Moenie moed opgee nie,
Ek's gedoem as U nie probeer nie. Here,
Help my weer. Ontdooi my siel al maak dit seer.
Wys my weer genade. Breek my hart, ek wil lewe.
Ek wil lewe. Here, help my weer. Ontdooi my siel al maak dit seer.
Wys my weergenade. Breek my hart ek wil lewe. Ek wil lewe.

Поcмотреть все песни артиста

Other albums by the artist

Similar artists