Kishore Kumar Hits

Broers - 10 000 Myl lyrics

Artist: Broers

album: 10 000 Myl


10 000 myl het ek al ver geloop
10 000 vrae het ek die wereld gevra
En ek wonder
Wanneer sal ek al die antwoorde tog kry
10 000 myl het ek geloop
10 000 vrae het ek gevra
10 000 myl
10 000 mense het my raad gegee
10 000 kon ook nie die antwoorde gee
En ek wonder
Wanneer sal ek al die antwoode tog kry
10 000 mense het raad gegee
10 000 onbeantwoorde vrae
10 000 myl
Ek soek na jou is jy die regte een
Is daar iemand in die wereld net vir my
Waar is liefde en waars geluk
Wie gaan my nou help om dit te vind
10 000 myl sal ek nog loop
10 000 vrae sal ek nog vra
Om jou te vind
10 000 keer het ek my kop gestamp
10 000 keer lyk my was ook te min
En ek wonder
Hoeveel keer gaan ek my hart laat breek
10 000 keer my kop gestamp
10 000 keer was ook te min
10 000 myl
Ek soek na jou is jy die regte een
Is daar iemand in die wereld net vir my
Waar is liefde en waars geluk
Wie gaan my nou help om dit te vind
10 000 myl sal ek nog loop
10 000 vrae sal ek nog vra
Om jou te vind
10 000 myl het ek al ver geloop
10 000 vrae het ek die wereld gevra
Ek soek na jou is jy die regte een
Is daar iemand in die wereld net vir my
Waar is liefde en waars geluk
Wie gaan my nou help om dit te vind
10 000 myl sal ek nog loop
10 000 vrae sal ek nog vra
Om jou te vind
10 000 myl sal ek nog loop
10 000 vrae sal ek nog vra
Om jou te vind

Поcмотреть все песни артиста

Other albums by the artist

Similar artists